082 990 6611 | 028 713 3316 korente.oord@easycoms.co.za

Korentepoort Dam – Bepalings en Voorwaardes

 

Afrikaans

 

  1. Die Korente-Vetterivier Besproeiingsraad behou die reg voor tot toegang van hierdie perseel.
  2. Rapporteer asseblief alle breekskade by ontvangs met u vertrek.
  3. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade van enige aard aan u persoonlik of u eiendom indien u hierdie area betree.
  4. Die Skooltjie kom met ‘n remote wat die solar liggies beheer. Indien die remote beskadig of verloor word sal ‘n bedrag van R500 beboet word.

 

Bote

  1. Veiligheid is die wagwoord aan boord!
  2. Geen bote nader as 30 meter aan die wal voor die braai area nie (behalwe tydens tewaterlating en terugkeer na wal).
  3. Binne bogemelde area moet spoed feitlik nul wees – speelplek van kinders en swemmers het voorkeur op die dam – wees op die uitkyk!
  4. Geen persone (kinders onder 16 jaar ingesluit) mag ‘n kragboot bestuur sonder ‘n skipperslisensie en geen alkohol mag betrokke wees nie.
  5. Seilbote en roeibote geniet voorkeur op die water – kragbote handhaaf ten alle tye ‘n veilige afstand van hulle af.
  6. Geen bote mag na sononder op die water verkeer nie.
  7. Geen jet-ski’s word op die dam toegelaat nie.

 

English

 

  1. The Korente-Vetterivier Irrigation Board reserves the right of admission to this property.
  2. Please report any breakage at reception upon departure.
  3. We do not accept responsibility for any injury, loss or damage to you personally or your property of any kind when you enter this area.
  4. The School comes with a remote that controls the solar lights. If the remote is lost or damaged, a R500 fee will be added to the bill.

 

Boats

  1. Safety is the watchword!
  2. No boats are allowed within 30 meters of the edge of the dam situated by the braai area, except during loading or unloading of the boat into or out of the water.
  3. The speed limit in the above mentioned area is technically 0 km/h, as children and any swimmers have right of way in this area. BE ON THE LOOKOUT FOR ANY PERSONS IN THE WATER.
  4. No persons (including teenagers under the age of 16) are allowed to operate a powerboat without a skippers license. No alcohol allowed on-board.
  5. Sailing and rowing boats have right of way on the dam. Powerboats need to please maintain a safe distance from them.
  6. No boats allowed on the dam after sunset.
  7. No jet-ski’s allowed on the dam.